Louise Ferreira

Louise Ferreira

Selected writing
Substack
Afrikaans
Profile interviews
Op-eds: ThoughtLeader and Women24, 2014-2017
All Content
Ses aktiviste vertel hoekom hulle op ’n maritieme sending is om noodvoorraad by Gaza te kry

Ses aktiviste vertel hoekom hulle op ’n maritieme sending is om noodvoorraad by Gaza te kry

Die Global Sumud-flottielje, die grootste maritieme sending nóg, seil na Gaza om deur Israel se blokkade te probeer breek. Dit sluit in 50 vaartuie, met 350 aktiviste van 44 lande, aan boord, o.a. wyle oudpres. Nelson Mandela se kleinseun Mandla.

Sep 09 25September 09, 2025

Video at eNCA

Palestina: “Ek het besef, as ’n Suid-Afrikaner kan ek nie weer stilbly nie”

Palestina: “Ek het besef, as ’n Suid-Afrikaner kan ek nie weer stilbly nie”

Byna twee jaar na 7 Oktober 2023, gesels Louise Ferreira met dr. Marthie Momberg oor die volksmoord in Gaza.

Sep 01 25September 01, 2025

Video at eNCA

Repliek: Bangmaakstories oor universiteite kyk jong mense vlak

Repliek: Bangmaakstories oor universiteite kyk jong mense vlak

Die oomblik toe die naam Jordan Peterson in ’n onlangse Rapport-artikel opduik, het die gevaarligte vir Louise Ferreira begin flikker.

May 31 25May 31, 2025

Article at netwerk24.com

Louise Ferreira: Reg doen is ook iets ongeloofliks

Louise Ferreira: Reg doen is ook iets ongeloofliks

As sy nie bang is om hel toe te gaan nie, wat keer haar om te doen wat sy wil? Louise Ferreira beantwoord dié vraag.

May 16 25May 16, 2025

Article at netwerk24.com

Louise Ferreira: Watter Christus se waardes is dié?

Louise Ferreira: Watter Christus se waardes is dié?

Amerika se herkose president noem homself ’n Christen, maar leef die mees fundamentele waardes van Christenskap nie uit nie.

Feb 17 25February 17, 2025

Article at netwerk24.com

Buite die gender-boksie

Buite die gender-boksie

Hoe gemaak as jy nie in die samelewing se boksie vir geslag en gender pas nie - as jy dalk gay, trans of queer is?

Dec 01 16December 01, 2016

PDF at Taalgenoot

Om belangrik te wees in die lewe van 'n kind

Om belangrik te wees in die lewe van 'n kind

Nog 'n jaar, nog 'n 16 dae van aktivisme-veldtog teen geweld teen vroue en kinders. Sal Suid-Afrika ooit die gruwel van kindermisbruik uitwis? Waarskynlik nie, sê die dokumentêre fotograaf Mariella Furrer - maar bewusmaking sal dit verminder.

Nov 30 13November 30, 2013

PDF at Beeld | By

Ontmagtig, ontmens, ontman

Ontmagtig, ontmens, ontman

Gewoonlik soek manlike slagoffers van seksuele geweld eers hulp wanneer níks - nie dwelms, drank of seks - meer die pyn kan verdoof nie. Louise Ferreira het die bekendstelling van 'n stigting bygewoon wat sulke mans wil ondersteun.

Oct 05 13October 05, 2013

PDF at Beeld | By

Pols: Leer brein om golwe te reguleer

Terapie wat die brein leer om homself te reguleer word deesdae gebruik om steurnisse soos depressie, angstigheid, obsessief-kompulsiewe gedrag en aandagafleibaarheid te behandel, skryf Louise Ferreira.

Apr 18 12April 18, 2012

Article at news24.com

‘Slaapklere is nie ja vir verkragting’

Dit maak nie saak watter uitrusting jy aangehad het nie, verkragting is nooit die slagoffer se skuld nie.

Sep 25 11September 25, 2011

Article at news24.com

Built with Authory.
Get your own portfolio now!

About
Imprint
Privacy Policy
Terms