Buite die gender-boksie
Hoe gemaak as jy nie in die samelewing se boksie vir geslag en gender pas nie - as jy dalk gay, trans of queer is?
Dec 01 16December 01, 2016
PDF at Taalgenoot
Om belangrik te wees in die lewe van 'n kind
Nog 'n jaar, nog 'n 16 dae van aktivisme-veldtog teen geweld teen vroue en kinders. Sal Suid-Afrika ooit die gruwel van kindermisbruik uitwis? Waarskynlik nie, sê die dokumentêre fotograaf Mariella Furrer - maar bewusmaking sal dit verminder.
Nov 30 13November 30, 2013
PDF at Beeld | By
Ontmagtig, ontmens, ontman
Gewoonlik soek manlike slagoffers van seksuele geweld eers hulp wanneer níks - nie dwelms, drank of seks - meer die pyn kan verdoof nie. Louise Ferreira het die bekendstelling van 'n stigting bygewoon wat sulke mans wil ondersteun.
Oct 05 13October 05, 2013
PDF at Beeld | By






